95000+ lyrics from 10000+ bands online
Choose your language: English - Русский - Portugues - Français, Bookmark our site
Home/Search - Top 10 - About - Submit lyrics - Help - Contact us
     Kots Bpk, "Pitsweer Oes"
     Album: Speelgrond-Poessie : Sprokies En Versies Vir Kleuters
Ek lok hom uit,
ek begin te druk
As die sap eers stroom,
gaan ek lekker sluk.
Die swelsel groei,
die vel word blink
Die vrot ontplof,
die groot sweer stink.
Ek raak skoon jags,
want ek sien die wit
Ek bevoel die seer,
en smag na die pit.
Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar
Dis die moeite werd - wag vir die etter tert
Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel
ondier(smul!)
Ek kou en ek org,
want die sap is brak
Dis nou amper klaar,
die inhoud is vlak
Smul aan die gif,
suig my vingers af
Ek soek na nog,
maar die roof is saf
Ek huil en skree,
"seer is opgedroog!"
Ek stop en onthou
die karkaatjie op my oog
Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar
Dis die moeite werd - wag vir die etter tert
Die pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groen
plesier(eet!)


More Pitsweer Oes
Rating: 2.73, 11 votes

Rate this song!
text version
printable version
send corrections
send to friend
    Featured Links
— Music sites
— Music from games
— Music classifieds
— Fun web search
— Adventure Learning


    Counters

Tracked by ClickAider designed by NeoLine    

405,000 guitar chords, tabs and song lyrics, top100 songs