95000+ lyrics from 10000+ bands online
Choose your language: English - Русский - Portugues - Français, Bookmark our site
Home/Search - Top 10 - About - Submit lyrics - Help - Contact us
     Kots Bpk, "Geen-Maats-Melaats"
     Album: Speelgrond-Poessie : Sprokies En Versies Vir Kleuters
Verwerping, verspotting - almal lag vir my
en om als te kroon is ek boonop besny
Daar's 'n gat in my bors en my arm is weg
my ore val af en my vingertaal's sleg
'n Skeer op my wang - 'n roof vir 'n tong
Ek maak mense bang - my hol-swere pong
So ver as ek loop val daar stukkies van my
Die honde volg om al die vleisies te kry
Ek's septies en walglik, een groot stink sweersel
my lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel
Ek kan nie dans nie - ek gly in my slym
verloor 'n ledemaat - daar kak my duim
Rugby se moer - die bal gaan deur my maag
die ref wil nog blaas oor my neus op sy kraag
dan skop ek die bal maar die bal bly daar staan
o kak dis my toks wat deur die pale gaan!
Moenie my tekkel, my bolyf afbreek
Moenie my punch, jou vuis deur my steek
Die mense benoem my geen-maats-melaats
Ek voel hoe die wurms in my sere skaats
Ek krap in my verskoning vir 'n neus
toe ek per abuis my oogballe kneus
Die gat in my maag, waar die snot uit stroom
ruk my toe wakker, uit die fantasie droom...


More Geen-Maats-Melaats
Rating: 2.93, 14 votes

Rate this song!
text version
printable version
send corrections
send to friend
    Featured Links
— Music sites
— Music from games
— Music classifieds
— Fun web search
— Adventure Learning


    Counters

Tracked by ClickAider designed by NeoLine    

405,000 guitar chords, tabs and song lyrics, top100 songs